Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 28)

Spalk van geloof ○ 2026 Ryno. Alle regte voorbehou. “” In beperkte geloof dwaal jy rond.Slegs dit wat jy glo, is reg. Dadelik reg vir ‘n geveg, sou die verse jou nie pas. Vervloek tot die hel is almal wat durf om jou anders te vertel. Jou Bybel, met enkele verse, is jou swaard. Jy […]

    aan jou heeltydse krag soemende, skreeuende trag uitspattige, verslawende wees uitgillende stilte, as jy weg raak totaal-en-al verslawend is jy sonder jou kan my mond skaars oopmaak of brei maak nie saak waar jy is byna onmisbaar in jou afwesigheid verdwyn gemak ontvries my hele siel   © Tearlach. (Na 24 uur se […]

My Seun As kind kon ek met my jas jou beskerm teen die reën. Ek kon vra: Mag die Here jou seën. My bes het ek gedoen om ‘n beter pa te wees. Die lewe kom nie met ‘n handboek nie, wel’n handdruk -jy het probeer. Storms gaan daar wees, ek kan hulle nie almal […]

Gebed oordeel nie Daar agter die bult, naby Doringdraai, woon Tant Hannie in ‘n huisie fraai. Haar seun is ‘n verslaafde,sy kruip weg in skaamte. Op straat hoort hy!” die woorde van haar naaste. Duiwelsdrek van Doringdraai,” is hoe hulle hom noem. Met hande saamgeslaan bid Tant Hannie elke maal: “Here, my kind is nie […]

Kirang se kitaar ○ 2026 Ryno. Alle regte voorbehou Daar ver op’n Kalahari-plaas laat staan die spook almal verbaas. Die wat hom wel kon sien, was al reeds ‘n sippie voor. Volgens hulle is hy ‘n lang ou snaar. Krienag tokkel op sy kitaar, saans as die nag bedaar. Kere wonder ek: is dit regtig […]

    in jou kassie of uit jou kassie kastig is nooit mooi jy help kastig, maar sit heeldag onder ‘n boom koelte wat jy nie verdien sodat mens jou nie sien al is jy nie van wêreld is jy steeds in hom opgesluit tot jou tyd gaan kom. om te deel wat jy so […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed