Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 27)

My Vriend. Soos ‘n oostewind het jy deur my lewe kom waai. Deurmekaar het ek jou gevind, soos sand waar eens ‘n lewe was. ‘n Koele bries van die berge, waar hitte oorheers het. Die wind het geheime gedeel, met woorde van liefde en omgee gefluister. Saam het ons gesweef op vlerke van arende, hoogtes […]

RTP ve Volatiliteyi Risk Yönetimi Açısından Okuma Sanatını Geliştirme Rehberi VD Casino Slot seçiminde kâr amacı güdüldüğünde çoğu oyuncu yalnızca RTP yüzdesine odaklanır. Ancak gerçek strateji, risk yönetimi ve sorumlu oyun disiplininin birleşiminden oluşur. VD Casino değerlendirmeleri incelendiğinde, oyuncuların hataya en çok düştüğü noktanın “yüksek RTP her zaman kazandırır” yanılgısı olduğu görül

    brood is soos grond een se brood, is die ander se dood sonder grond, egte oorerflike grond bestaan ’n volk net van hand tot die mond grond in die hand van ’n egte landbouer is goud grond in die hande van die afslaers en politici is gif so kry ons ook die brood […]

ontvlugting – Silwer   wat is die lewe sonder drome dan  die euforie daarvan  om op sjampanjeborreltjies te dryf  en die hoogte in te skiet  en tussen die sterre vanuit die hemelruim  kabouters en feëtjies te bespied  of deur ‘n warrelwind meegevoer te word  gewigloos  tot waar jy jou op spookasemwolke bevind  vry tussen reënboë […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed