Jongste aktiwiteit:

ProjekteJunie 2022 – Winterlandskap projek(Bladsy 2)

Beste INKers

Hierdie maand gaan ek een sin as katalisator gebruik vir al die afdelings. Elke skrywer, hetsy digter of ander, MOET hierdie sin in hul aanbieding insluit. Daar is geen ander reël of voorskrifte nie.

Die sin is soos volg:

“In die ryptrap
van ‘n winterlandskap…”

Ek sien uit daarna om julle werk te lees.

Lekker skryf, en doen dit in Afrikaans.
Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

hartklopdissselboom ek wil nie weer in die ryptrap van ‘n winterlandskap jou hartklop verloor, ophou hoor nie néé hierdie keer gaan ek deur jou lente-are bloei, somervrug versoet, já, selfs in herfsblaar, dieprooiwarm koolgloei, en sou … winter bibberspoor ongenooid kom, sál ‘k koesterwarm onder jou vaal basjas wegkruip want só in die ryptrap van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed