Jongste aktiwiteit:

ProjekteJunie 2022 – Winterlandskap projek(Bladsy 3)

Beste INKers

Hierdie maand gaan ek een sin as katalisator gebruik vir al die afdelings. Elke skrywer, hetsy digter of ander, MOET hierdie sin in hul aanbieding insluit. Daar is geen ander reël of voorskrifte nie.

Die sin is soos volg:

“In die ryptrap
van ‘n winterlandskap…”

Ek sien uit daarna om julle werk te lees.

Lekker skryf, en doen dit in Afrikaans.
Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

geboorte van ʼn winterkind   in wolkelose wintersaand begin my liggie skyn winterweemoed wuif weifelend huiwerend ragfyn sneeuvlokkies val sag en bibberend wyl son se strale skuifelvoet op horison verdwyn met gletservingers streel die swart ryp genadeloos en winterkoue klem aarde vas met kapok-arms al kreunende en kermende sing winterwind sy psalms koue laat voel […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed