Jongste aktiwiteit:

ProjekteMei 2022 OOP projek(Bladsy 3)

Beste INKers

Die jaar spoed soos ‘n rekspring entoesias al sneller voorentoe. Gister nog het ons ooggeknip langs die groen Kersboom en nou groet ons Mei maand in al haar glorie.

Daar is egter lig in hierdie woordtonnel: ‘n Oop projek.

Daar is hierdie maand geen reëls of voorskrifte in enige van die afdelings nie. Jou verbeelding het vrye teuels.

Ek sien uit daarna om julle werk te lees.
Lekker skryf, en doen dit in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

só kan ‘n aanslag van ‘n skuinswind jou kom optooi in ‘n kissie as jou armoede naak kom blootplak daar waar jou verdelg van goed al lankal asielsoekend was of jou aan ‘n aalmoesbiegbank vasboei totdat die selfgryp van jou gawes (uit jou gul genadebron) soos ‘n klipverdroogde vlakte reënsmeek rimpel in die son en […]

Sag voel die seesand onder my voete goudgeel blommetjies wat nooit in die wind kan knak dit laat my hart vol seëninge klop wat die Hemelse Vader Vir ons gee, om die liefde so weergaloos te kan eksperimenteer Die branders speel ‘n lied ‘n lied van skelms, skobbejakke, hy sing ook van sjokelade, soene en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed