Jongste aktiwiteit:

Prosa(Bladsy 13)

Hoe en wanneer het tyd ontstaan? En skaduwee? Hierdie vrae lê aan die kern van ons bestaan. Na my beskeie mening, binne die grense van die kosmologie, metafisika en die godsdiens, (geloof). Die ontstaan van tyd is nie bloot ’n meetbare astronomiese oomblik nie, maar ’n werklikheid waaruit orde, lig én bewussyn voortgevloei het. Gideon […]

Wat is skadu’s van tyd? Of moet ons eerder praat van tydspore? Wat is die aard daarvan in die menslike lewe? Skadu’s is die onuitwisbare naloop van ervaring. Hulle dra ongetwyfeld by tot vorming van die menslike bewussyn en identiteit asook sy interaksie met die wêreld en sy geskiedenis. In hierdie artikel word die konsep […]

Beste INKers Ek het besluit om die evaluerings-kriteria wat ek inspan met julle te deel. Dit mag dalk net help wanneer jy jou volgende inskrywing aanpak. GEDIGTE: 1. Beeldspraak en taalgebruik: Hoe kragtig, oorspronklik en treffend is die beelde, metafore en woordkeuses? Goeie poësie skilder lewendige prente of roep sterk emosies op met presiese, kreatiewe […]

Jy het nie geleef tot jy buite geëet het nie. ’n Mandjie, ’n kombers… en ’n diep menslike behoefte om net vry te wees. Iewers, lank gelede, moes iemand genoeg gehad het van formele eet-tradisies. Van klokslag-etes, stywe tafellopers, servette wat soos swane moes lyk, en messe wat altyd regs moes wees. Daardie iemand, dalk […]

Uit gebrokenheid gedra In die vroeë oggenduur se weerloosheid, terwyl die nag sy laaste asem uitblaas, word die volle betekenis van haar gebrokenheid onthul. Geveerde hemelsangers ontwaak vrolik. Sonspatsels beur deur ‘n skrefie in die gordyn tot teen die lang wit deure in die vierkantboks van haar gemaksone. Die nagmonsters probeer steeds ‘n skuilplek vind […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed