Kokonjaar – Tanka (Silwer)
lyflepels fetaal
linkersy langs linkersy
jóú woorde lê sag
vashou kán my seer omvou
liefde kan weer vlerke baar
© Charleine Collins 19 Januarie 2019
Foto: Gerrie Germeshuizen © Januarie 2019
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek