Waar Liefde Begin – Hoofstuk 6
Hoofstuk 6 — Die Begin van ʼn Toekoms Die volgende dag het Laurie nuwe moed as hulle pad vat met die nuwe voertuig en sleepwa vol benodigdhede, ʼn kragopwekker en medisyne. Sy sal nie toelaat dat enige iets haar wegdryf nie, sy sal veg vir dit wat sy weet haar hele lewe is, Matthew en […]
Vriendskap genade
Vriendskap genade wanneer my voete swaar raak en my trëe sleepmerke laat dan tel vriendskap my op en dra my waar die see op die strand kom draai as my oë dof raak en my ore stilte braak kom skryf jy in braille die natuur rondom my toe my skouers kromtrek en hande nie meer […]
Die gawe van gee – ‘n Kersboodskap (Silwer)
Die boodskap van die wêreld is, ‘sorg eers vir jouself en dan vir ander’. ‘Kyk eers goed na jou eie belange voordat jy jou veel steur aan ander se doen en late. Maak besluite waarby jý die beste gaan baat.’ Maar dis nie wat God van ons vra nie. Hy verag selfsug en eersug. Sy […]
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 5
Hoofstuk 5 — ʼn Nuwe Kameradie Einde September, terwyl die natuur verander van bruin na die ongelooflike kleure van die lente weet Laurie dat sy fokus verloor het oor haar doel met haar verblyf op die bergplaas. Sy gryp elke oomblik aan om saam met Matthew en die seuns te wees. Voel dit of niks […]
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 4
Hoofstuk 4 — Die Begin van die Tussenspel Laurie sluit haar oë en sit een oomblik stil in haar motor voor sy vertrek, — Here U weet beste, U het nog altyd na my gekyk en ek het geen rede om te glo dat U nie verder na my sal kyk nie — hou U […]
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 3
Hoofstuk 3 — Die Einde van ʼn Era Terwyl Laurie konstruktief dinge reël en beplan aan die veiligheid van haar pa is Matthew platgeslaan en amper gedisoriënteerd. Soos Laurie wat haar hele gemeenskap het wat haar bystaan het Matthew almal by die sendingstasie, maar beide voel in hulself alleen teen dit wat hulle in hierdie […]
Kintsugi lewenskruik
God is die pottebakker ek is die klei, met sorg voorberei met sagte hande word ek gevorm met slymskerp voorwerp afgerond, geskape na Sy beeltenis, om my lewe aan Hom te wy. Maar my lewenskruik se klei in ‘n wêreld van onstuimigheid vasgevang word deur lewenswinde verweer en krake vorm, dreig om te verbrokkel sodat […]
Dankbaar …
Dankie Hemelse Vader vir die reën waarmee U ons so mildelik seën… Die groot reëndruppels val op die aarde neer en was ons skoon van al gister se pyn en seer U gee ons elke dag ‘n nuwe kans om dankbaar voor U te sing en dans alles word weer skoon gewas terwyl die voëltjies […]