Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Filosofie"(Bladsy 171)

Nagstilte As die skadus langer rek en son verflou, kom skop die verlange nes… Die nag, saggies naderkruip. As die horison bloedbevlek die son groet, en die skemer daal… Die dag, vredig oorgaan in nag. Wonder jy ook soms oor die sin van die lewe? Die hoekoms? Waaroms, onbeantwoord, maal-kolk hier binne my. © Marlene […]

Jaloers wees is soos onsigbare blywende kanker vreet jou gedagtegang handeling weg stuk vir stuk Selfs die felste oorlog is kort duskant jaloesie Dit is n ewig verterende lekkende vage vuur vlam Selfsug en nederigheid word hier hergebore Selfs die onskuld in my ly daaronder Jaloesie, verweer emosie en ons mooie liefde tot bitterheid, blindheid, […]

Warrelende herinneringe word skielik gestop en vervang met die gewone uitsig van verstrengelde plante. Mae sit regop, neutedoppe vlieg orals, woedend soos sy soek vir die indringer. ‘Genoeg, my koningin, dis nou al lank genoeg,’ sê ‘n stem uit die skadu’s.     *Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in sagteband […]

Die see se sang Die see sing so saggies vanogend bruisende branders breek ritmies getui-in getui-uit getui-in afgestomp teen die storms binne my miskien kan ek hier rus en vrede kry die wippende water maak my seer stil buigsaam soos die branders, breek my wil. Sjoe-sjoe ritmies eentonig heen en weer daag die stille oseaan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed