Poort van die heuningbye – Hoofstuk 16
Poort van die heuning bye(H16) “Gideon gaan haal Moses by sy huis en bring hom hierheen” “Waarom Ma?”… “ Sy broer en sy oorlede Vader het al hulle beeste hier kom koop, en Moses se broer wou ’n eie besigheid begin en jou Pa het hom die geld voor geskiet. Hy betaal dit steeds af, […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 15
Poort van die heuning bye(H15) Martie Van Rhyn staat op die voorstoep, starende na die plat Vrystaatse vlakte, hier en daar is ʼn groen boom te sien, Sy is reeds 28 jaar getroud met Herklaas Van Rhyn, ʼn skatryk boer, self het hy nie die rykdom versamel nie, maar geërf van sy Vader. Op die […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 14
Poort van die heuning bye (H14) Lenie kom die kombuis binne, sy sien daar moeg uit, die nag sonder slaap en die bekommernis oor Paul se wond het sy eise gestel. “Tilda gee my alleenlik ʼn, koppie koffie en ʼn paar beskuite ek moet iets in my maag kry”. “Hoe is dit nou met Paul?” […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 13
Poort van die heuning bye(H13) Tilda het laat namiddag terug gekeer vanaf die Sendingstasie en die donkies afgelaai met die huishoudelike benodighede,aan Oom Kobus en haar Moeder het sy geen woord gerep oor die afskeid van Brain nie. Almal was erg moeg van die dag se werksaamheid. Oom Kobus was na die groot huis om […]
Klip hart sag
Onder venynige woestyn warm son klim hy met vasberade selfversekerde tree die rots skanse van die berg van God Om daar op die kruin met die Wolk te praat met geoefende hammer slae en geslypte beitel kerf hy die instruksies in die klip tablette Maar die mensdom aanbid sekerheid meer as gewillig om duur te […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 12
Poort van die Heuning Bye(H12) Die hoenderhaan kraai buite met oorgawe, in die stilte van die vallei gooi die ego die klank terug. Brain word wakker van die eerste oggend geluide, hy kyk om hom heen, iets wat deur mekaar Hy besef nie waar hy homself bevind nie, dan word alles helder, hy sak terug […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 11
Poort van die Heuning Bye (11) Brain Mc Clachlan sit agter die taaibosse. Hy is moedeloos, sy perd se poot is seer en hyself is hopeloos verdwaal hy het geen idee waar hy homself bevind nie. Als kind is hy reeds rigtingloos. Sy Moeder moes dikwels vir hom ‘n tekening maak as hy iewers in […]
Poort van die heuning bye – Hoofstuk 10
Poort van die Heuning Bye(H10) Kobus was vir twee dae afwesig van die vallei. Hy het gedurende die nag vertrek deur die poort met veel eetware. Lenie en Tilda durf nie vra waarom hy twee dae by die huis bo-op die rant moet gaan bly nie?. Hulle wis dat dit moontlik in verband staan met […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 9
Poort van die Heuning Bye(H9) Lenie het die huishouding van Kobus oor geneem. Sy kook vye konfyt op die houtstoof en bak beskuit, maak droë wors en biltong vir die wis en onwis indien daar ‘n kommando lid opdaag. Die Swaeltjie huis van Kobus is ongepleister buite en binne, maar die ruwe klippe gee ‘n […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 8
Poort van die Heuning Bye (8) Die hoeke van die kombuis is vol donker skaduwees. Die hout stoof se vlamme is sag en geel, die koper water tenk is blink gevryf. Tilda laat haar oẽ gaan in die rondte, wat hou die toekoms vir hulle in? Hierdie oorlog is nie van die Noord Kaap nie? […]