Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geloof/Godsdienstig"(Bladsy 9)

– skraal is hy, maar ses voet ses staan hy stadig op van sy knieë die rooibok oor sy skouers gebind so stap hy teen die rante af tot waar sy waentjie staan niks van bakkie-jag vir hom niks van hande wat moet dra niks van rituele en disrespek vol deernis vir skepping van God […]

– die lewe druis in my van vroeg af kom die droom van nuuts af hardloop ek vry niks wat my op aarde vashou selfs nie die afgeleefde lyf stuit my meer nie – my gees is vrolik die oggendson se strale verlig my oranje strepe van genot speel oor my uit elke voëlgeluid put […]

– tussen fynbos en duine verdwaal my siel soms baie erg verstaan ek nie altyd waarheen my lewenspad my neem nie – tussen droë sand en blomme verwaaide gedagtes van weleer verval ek soms in die verlede en oordeel ek opnuut – tussen wysheid en verdwaas wees lê daar ‘n ewigheid van onvergenoegdheid om die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed