Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hel"(Bladsy 4)

In die dorpie van Netreg word hartseer deur niemand geluister nie: die bendes is oorgehaal om seermaak – dade te pleeg – voel n veer om met n skuldgevoel te leef. Soos Koning Leeu met sy pistool vol gelaai het duisende bloedig afgemaai klein, kop vir kop met dodelike koeels volgeprop. Soos Boy Fearfokkol in […]

Die plaegeteisterde plek genaamd Paarl is vol knakke en knoeste in sinkhokkies met toegeplakte vensters is vroueslaeners wat verbryselende trauma aan hul gesinne toedien; slagoffers van verkrag se fragmentariese harte huil om te heel, fnuikend worstel met die droewigheid. terwyl moordernaars tot die tong gewapen is en by hofverhore vlug op vryvoet soos liggaampies ledig […]

Die moederstad is n oorlogskruit wat oorrompel word met geweld; bendes wat baklei en vir bene byt. Jongmense jubel nie meer nie – hul juigskreet is gevul met leed. Moordgetalle stuig soos inflasie foppers is gefop, vol frustrasie. Kaapstad, is n verlate vesting waar snoodsielige bendes fliek skiet. negatiwiet in noordgevalle haal die nuus . […]

Om die hoeke van Hillbrow huil die wind ‘n lee wiegie , ‘n weggooi kind ‘n doolhof van duiwels in walms en rook verslaaf aan die ridders wat nag lank bly spook Jou liggaam verpand en jou arms bly leeg net ‘n koorsige nag in ‘n vuil Hillbrow steeg Jou lewe verwoes vir ‘n penning […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed