Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hoop"(Bladsy 110)

Warrelende herinneringe word skielik gestop en vervang met die gewone uitsig van verstrengelde plante. Mae sit regop, neutedoppe vlieg orals, woedend soos sy soek vir die indringer. ‘Genoeg, my koningin, dis nou al lank genoeg,’ sê ‘n stem uit die skadu’s.     *Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in sagteband […]

Iewers op ‘n strand lӗ ‘n verslete skoen stukkend gegaan van seisoen tot seisoen Ek sien in my geestesoog herfsblare val grys oor verslete prag sleep die swart wind deur die koue nag Oor strande van mǒre vreet branders deur tyd gloeiend sal daar weer ‘n skitterson skyn Somer – immer gejaag deur die lente […]

[Het ek reg verstaan? Is die droogte verby? Gedeeltelik miskien? Elkgeval, hierdie staaltjie het my skielik tebinne geskiet. Gesondheid en ‘n lang lewe, wens ek julle. GvT] DROOGTE – Lank, lank gelede België is ‘n besonders merkwaardige landjie. Eintlik is dit nie ‘n land, een land nie, maar twee streke van twee buurlande wat uit […]

Die see se sang Die see sing so saggies vanogend bruisende branders breek ritmies getui-in getui-uit getui-in afgestomp teen die storms binne my miskien kan ek hier rus en vrede kry die wippende water maak my seer stil buigsaam soos die branders, breek my wil. Sjoe-sjoe ritmies eentonig heen en weer daag die stille oseaan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed