Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Kultuur"(Bladsy 3)

Afrikaans is ʼn lewendige, vernuwende taal! Ek stem heelhartig saam met die stelling dat Afrikaans ʼn lewendige, vernuwende taal is. Ons moet histories kyk hoe die taal ontwikkel het oor die jare. Afrikaans is ʼn lewendige taal wat homself gedurigdeur transformeer. Van die vroeë ontstaansjare het Afrikaans uit verskillende dialekte ontwikkel. Alhoewel die variëteite al […]

– uit die as van my verlede rys daar vurige oorlogswolke suile van hoogte punte en laagte punte tye van swaarkry tye van vreugde en lag tye waarin my hede bepaal is – sal my kinders se toekoms ook wolke van hul verlede vertoon suile van hoogte punte en laagte punte tye van swaarkry tye […]

– wens ek was ‘n rykman kom woorde uit die musiek wens ek was in ‘n beter wêreld kon ek tog maar net geluk vind dan staan geluk oopbek en kyk na jou wat so kerm en klae – gelukkige mense is raar hulle besit nie noodwendig altyd net die beste wat mens kry gewoonlik […]

– wat is opstaan sonder koffie wat is koffie sonder beskuit – soggens wanneer son oos rooi verf mens verneem van almal wat sterf – dan kom die geur van boeretroos wat klein en groot in liefde vertroos – kom daar die geur in kondensmelk koffie dalk die bevoorregte met vars plaas room – regte, […]

– sien ons die branders sien ons die stormwind wat waai sien ons die spierwit strande uitgestrek wat sien ons wanneer ons op ons voete staan minder as die krappies wat haastig kop in die sand steek wat heeltyd wegkruip vir die meeue se krysende geluid wat heeltyd vervaag en verdwyn in die nat strand […]

– meeue gesels met mekaar in skorre taal vertel hul aan almal hoe moeilik die lewe van ‘n meeu is kouefront se wind skreeu deur stegies van nuwe en ou geboue en wit geverfde mure van vroeg tot laat klink harde taal op van mense soms barbare, wat gehoor wil wees in hul eie kultuur […]

– my siel sweef oor alle grense heen dit ervaar dit wat was, dit wat is en dit wat kom ongebreidelde informasie wat uitloop op inligting elke hoogtepunt, elke laagtepunt in my visie word verwerk en geklassifiseer tussen verstaanbaar en onbekend – wat vir my mooi is, is dalk nie mooi vir ander mooi is […]

– op dieselfde dag is hulle gebore omtrent voor dieselfde gehore – volgens oorlewering was sy een van sy konfraters van jongs af ‘n blik kapater maar of hul kwansuis dan vriende was die weet ek nie – vandag is albei oud meer as vyftig jaar getroud sus en so het hul altyd geken maar […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed