Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Mans"(Bladsy 5)

Die wind waai noord gedryf en opgelei vir volk en vaderland , jy ken van reguit lyne en lyne reguit maak Seksie word peleton , peletonne saam maak ‘n bateljon gedrewe en trots gerig in reguit lyne reg om die wêreld te skuif Korporaal ook nog maar kind lei ander kinders aan hulle neuse rond […]

– kragtig hoër styg die lied soos golwe gedryf deur wind teen hawehoof op tot oorloop toe met wit skuim om die mond jaag dit gedagtes vry rond spreek dit tale oop -toe vertrou altyd – glo dit is die regte ding om te doen – staan ek en peins op die duin se muur […]

Die tafel staan gedek skarlakenrooi tafeldoek met ‘n witkant oorhangsel swart kerse weerskante toonkleurige lapservette en silwer messegoed netjies langs die borde op die plekmatjies gepak gebakte skaapboud, stomende aartappels ‘n driemaal slaai en ander opgedisde geregte sy sit aan kyk na die muurklok vat solank ‘n slukkie wyn en wag vir die laaste maal […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed