Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Nostalgie"(Bladsy 53)

As my spraak stukkend krummel en my trane inmekaarsak in‘n kobalt meer Laat my knieë kniel in die reënboog krip Van jou woorde boord van weleer As my wêreld soos vaalgrys ontnugter sonder die betowering van koraal Laat my die saligheid verkry wat die somerson in jou glimlag straal As my geloof verklein in die […]

Ons was twee reisigers in die na nag … jy met jou gebreekte skip en ek ‘n drenkeling van pyn maar ons het mekaar se stories voltooi in ink van eensgesindheid in ‘n wêreld waar ou vergete drome ons enigste rigtingwysers was in ‘n stikdonker nag … ©Sonja Peacock – 2017

Ek wou net happy wees my mooi aan ‘n waslyn hang wat in die wind wapper Ek wou liewer vertoef onder die euphoria van ‘n wit watte wolkhemel wat positive thinking my bring. Ek wou tienduisend keer Norman Vincent Peale se The Power of Positive Thinking resiteer tot in my finale uur. Ek wou ook […]

ons het mekaar gevind in die na-nag se ure vol sigaretrook walms en onopsigtelike snye en die uur dáái uur het n self-proclaimed victory oor ons alleenloper status geword jy het my vet gevoer met welriekende woorde en jou swart hond vir my verskans Later … later sou ek hom herken tussen jou gevalle woorde […]

ons moet kan stil word êrens tussen gedagtes duisende gedagtes mallemeule van dialoog oor bekommernisse soos geld, kinders, besluite en werk almal smag na sielerus wat verkry kan word uit oomblikke van stil-wees perspektief kry orde herstel soos ‘n blom in stilte oopgaan en dagbreek in stilte – soos chopin vertel het: “Die note op […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed