Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Nostalgie"(Bladsy 54)

Kurwespieël Geluidloos in die gebuigde spieël van lewenshysbak se opstygrit wat voel soos hel na hemelvaart sien ek die duisend gesigte van my Almal nabyver tog tasbaar by staan ek, gryshaarstil my eie gestalte vlietend te betrag met elke vloer se verby liggieflits Die weerkaatsings weerspieël die jarebuig soos vlerke wat oor my gister horisonne […]

Springgety op Bongoyo So teenaan die kus van Tanzanië, eintlik baie naby, is daar ‘n hele spul klein eilandjies. Hulle word nie bewoon nie, maar is tog gewilde toeriste- aantreklikhede. Hier kan jy nou luilekker in die son lê en jouself heeltemal verbrand, jy kan die rotspoele ondersoek of jy kan in die warm tropiese […]

Kyk, hier is my hande saamgevou voor my prewelende stem, hoor jy my krete saggies na binne ruk? Voel jy my woorde wat hoendervleis oor die hemelwand hef? Proe jy my trane wat wanglangs drup oor niks; oor jou; oor alles en almal want jy het siels-stil geword en ek hobberend in ‘n hel van […]

Terugstaar In die grys skemerkoelte wat agter vonkeloë dans is gestaltes wat wieg soos grasgolwe in gedagtewind gelaai met ideesaad wat hoog opwaai en dan uit penpunt op papier ontkiem stille woordmusiek soos kreupele wat voort strompel met behulp van vryheidskruk en blinde klanke ruik as ritme uit pen se swierdans in trippeltreë woorde gewaar […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed