Jongste aktiwiteit:

stilte

ons moet kan stil word
êrens tussen gedagtes
duisende gedagtes
mallemeule van
dialoog oor
bekommernisse
soos geld, kinders,
besluite en werk
almal smag na
sielerus wat
verkry kan
word uit
oomblikke
van stil-wees
perspektief kry
orde herstel
soos ‘n blom
in stilte
oopgaan
en dagbreek
in stilte –
soos chopin
vertel het:
“Die note op die klavier speel ek geensins beter
as ‘n ander pianis nie, maar die pouses (stiltes)
tussen die note – daar lê die kuns!”
©Teàrlach
(Die Here is in sy heilige tempel: Almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees!
Habakuk 2:20 )




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed