Quo Vadis
Quo Vadis Die swerwers op ons strate en hoofpaaie laat jou wonder Quo Vadis? Waarheen is jy op pad ewig soekend van dorp tot dorp want die rus is altyd elders— Boemelaar, bondeldraer, eens het jy ook die sagte arms van die liefde geken, maar nou is jy van alles, ook menswaardigheid gestroop— Maar in […]
Dis lekker om te vlieg
Dis lekker om te vlieg Onlangs het ek êrens in ‘n vertrek gesit en my verbeel dis die binneruim van ‘n vliegtuig. Sien, dis nie so klein nie, het ek vir myself gesê. Die wande van hierdie gebou gaan nie al nader en nader kom en my asem wegvat nie. Ek gaan okay wees. Die […]
Soos ‘n skadu’kol wat langs woorde loop
Verskroeid staan ‘n skildery in die hoek se skadu silhouette is ‘n leë kol van gravitasie dat die ‘silver linings’ eerder grys skakeer en die wyn in my glas galbitter proe Vou die satyn ‘lap sag soos ‘n lang aandrok om die pilaar kerse flikker vrolik op gedekte tafels en buite skyn die sterre blinkoog […]
Stormnimfe en Meerminne
Madelein kners op haar tande. Dis al hoe sy haar gevoelens kan inhou. Barry is so opgewonde soos ‘n kind om op die boot te klim. Sy, daarenteen, is al moeg vir die hele toer deur die Kaap. Dalk as hulle dit in kleiner sarsies aangepak het… Sy kyk op na die lug. Die wolke […]
MASKERS TEEN DIE PYN
N Masker wil ek dra, so is daar geen vrae. Die pyn wil ek versteek, sodat niemand daarvan weet. Die laste wat ek dra, die baie dinge wat my pla. Agter die masker is dt weg, so voel die lewe vir my reg. Die masker wat ek het, wat my van die ellende red. Wat […]
Spoel van die hart
Snikwarm, stikwarm, bebos lӗ die vallei onder groen maanlig waar sag-rustige blink branders oor die see rol Wanneer soutwater oor piepklein krappies spoel omvou my spoel oor my die ruising van jou woorde Ek sien iets dryf daar vӗr op die horison waar imps van duisternis agter die son inskuif Gedagtes spoel oor my siel […]
DIE DAG TOE EK DANS
Dit was sonder moeite, nerens was daar klank, net die beweeg van my voete, saam met die ritme van my siel. Geen woorde, geen stem, geen verniel. Heilig amper, met wasem van genade, en ek voel hoe herstel God al die skade. Dit word ‘n dogterjie dans sonder pyn, grensloos oor die realm van mens, […]
Saphira en die Getoorde Skêre
Saphira loop deur die woelige kasteelmuur. Die grond is goed platgetrap en geen gras kan meer daar gesien word nie. Net die klippaadjie wat van die kasteel na die biblioteek lei breek die bruin eentonigheid. Houtstalle is opgerig vir die perde wat saam met die krygers ingetrek het. Saphira kan die soet strooi ruik. Net […]
WOORDE WAT VLIEG
WOORDE WAT VLIEG Helder soos die son, slaan goudgeel uit ’n geveerde lyf. Blink bou bloed in die inkaar van ’n pen wat wil skryf. Onrustig hou die swart ogies die hemelruim dop. Groei ’n gedagte tot woorde wat vermeerder en opkrop. Die geel vlerkies word gesprei, sy pootjies trippeldans. Woorde vermeerder rasend, gee die […]