Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Oorwinning"

sluk ‘n sonneblomsaad om in jou hart te ontkiem sonblompie vrou draai jou kop na die vlam sodat die strale se geel jou blaartjies se storie goud kan verf dans in die reën sodat die wortels diep en geil sal groei langs die Jordaan se waterstrome vul jou longe met suurstof van onse Heer sodat […]

Ek glo.. Ek hef my oë op na die berge en ek hóór hoe die kranse U antwoord gee Waar my hulp sal vandaan weet ‘n mossie op ‘n vyeboom My laaste sade tolbos my gebede Het ‘n mosterdsaad geland op ‘n groen graspol langs die Jordaan se geil en groen En ek glo in […]

Klaterson As die son opkom sal ek ‘n handvol vang Sal ek geel ranonkels daarin plant waarmee ek op nuwemaan ‘n krans sal vleg om op my deur te hang Sodat die son sal onthou toe ek op sy soom gedroom het lank lank terug As die son opkom sal ek ‘n handvol vang Sal […]

Nuwejaar se reën As die reën val op my nuwejaar Ontkiem die bitteralwyn Spoel slote deur my dorsland Chernobiel se druppels brand my grense af As die reën val op my nuwejaar Sal ek appelbome plant in die rou geploegde vore Sal ek druppels vang en kristalle groei in my grotte Sal die reën hul […]

Gister deur Dale Penderis© diep in die holtes van die siel gevul met die oorbekende werklikheid smagtend na ʼn verwagting vir die onbekende dis daar, maar waar? dis iets, maar wat? soekend, smagtend niks, leemtes, verlange eet, eet, eet en nog eet die gemoed en die skaal sug leeg, leër, dolleeg eet, ooreet, verstop niks, […]

Oorwinning geskryf deur Dale Penderis © Vroeg in die môre versadig U my, o Heer, met U goedertierenheid sodat ek jubel en juig alleen tot U eer ek drink van die water van die Lewensfontein met my hande omhoog met U liefde omhein Ek sing hallelujah ek dans en ek juig U bloed bruis deur […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Braam het n geregistreerde lid geword

  • Paul Kloppers het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak