Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Reis"(Bladsy 9)

My taal is soos ’n suikerbos wat geanker teen berghange groei en bottergeel haar blom laat bloei; soos reën wat oor granietsteen vloei en die droë aarde binnedring; soos mos wat sag en groen teen rotse rus en alle skadu’s vul met lewe. Soos wind wat deur die klowe huil, maar eindelik die donker vir […]

as ek dagdroom … my voete neem die Metro na St. Michel Notre Dame ek verloor myself in die toorwêreld van Parys hier is alles so perfek en prentjiemooi – ʼn mooi waarin jy jouself weer en weer kan verloor ek maak die Notre Dame katedraal my eerste stop die kerk met sy gotiese styl […]

Die eerste aand was lekker. Whiskey in die voortuin … later skaapboud en rooiwyn met groente en aartappels (behalwe niemand het aartappels geëet nie want my boude raak dik daarvan). Die kuier was lekker. Gevul met geskiedenis, vandag se gebeure en voorspellings. Tussendeur maak hulle kind groot en ek gee raad. Ek hoop dit is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed