RESENSIE: Oor Mense en Perde, die film
Oor Mense en Perde, die film Gewoonlik verskyn die duitse weergawe van ‘n buitelandse boek of film drie of hoogstens ses weke nadat dit amerikaans uitgegee is. Of hierdie film ooit na die VS van A gaan kom, weet ek nie. Maar in hierdie geval het die vertaling, die verduitsing van die klankbaan twee jare […]
Feërie – Snert?
Feërie – Snert? ‘n Moedige skryfster, Ronel Janse van Vuuren (wat origens ook as „Skrywer van die Jaar, 2016” gekies is) bring ons reëlmatig staaltjies en verhaaltjies uit ‘n gebied wat sy „Feërie” noem. Nouja, ons kan dit lees en miskien sê dat dit iets vir die kinders is. Of ons kan brul en tekeregaan […]
RESENSIE: WELCOME TO NORWAY, die film
WELCOME TO NORWAY, die film Europa beleef ‘n immigrasiegolf, nee, ‘n branding soos nog nie vantevore nie. Nie net weens die Siriëkrise nie. Uit alle rigtings kom die mense in duisende hier aan. In Duitsland word skynbaar oor ‘n miljoen „onvrywillige immigrante” verwag – jemand het „per jaar” gesê. (Origens die VSA het ‘n boonste […]
RESENSIE: Le Havre, die film
RESENSIE: Le Havre, die film ‘n Skeeps-vraghouer onderwegs na London word per abuis in ‘n Franse hawe afgelaai. Dit word na twee dae eers in die groot houerstapel ontdek omdat iemand ‘n kind hoor huil het. Dis naamlik vol swart mense uit Afrika wat onwettig in England hul geluk wou soek. As die slot stukkend […]
„Die Film MEDITERRANEA Refugees welcome
Die Film MEDITERRANEA Refugees welcome „In hierdie intensiewe drama skilder die regissieur Jonas Carpignano [sê karpi-njano] in half-dokumentariese styl die noodlot van twee vlugtelinge wat uit Afrika na Europa kom en met die alledaagse rassisme konfronteer word.” So skryf Michael Meyns in FILMSTARTS. Hy sê verder dat Carpignano in sy werk die prinsiepe „Waaragtigheid en […]
Die Klap deur die Gesig
Die Klap deur die Gesig In die geregshof „u Word daarvan aangekla dat u hierdie kind in die gesig geslaan het. Het u iets om te sê?” „Dis my kleinseun, en terwyl ek op die lewwie was, het hy my koerant aan die brand gesteek…” „En dan het u hom in die gesig geslaan?…” „Nee, […]
DIE PRESIDENT
Raai raai; wie kan dit wees? Die Gupta’s is sy grootste vrees. Hy reken hy is ’n goeie president, maar mors sy land se elke sent. Met ’n lekker warm stort wil hy vigs genees. ©HMellet
Ataturk
Na die groot veldslag by Gallipoli in Turkye waar jong Turkse en Australiese manne van 18 jaar gesneuwel het, was dit Ataturk se woorde in 1934 op die monument: Those heroes that shed their blood and lost their lives you are now lying in the soil of a friendly country therefore rest in peace, There […]
Hoe was dit nou weer?
HOE WAS DIT NOU WEER? Meer as dertig jare gelede het ek na Duitsland(-Wes) gekom en was verbaas op watter manier elke Bewoner deur ‘n fyngeweefde sosiale net opgevang word, tja, opgevang kon word! Dit was vervrissend en vreugdevol om te weet dat die volksverteenwoordigers minstens híer hul naam verdien het: Hulle het waarskynlik die […]