Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 151)

Hy bewe en huil, hy soek na ‘n liefde wat by hom sal bly tot die bittereinde, die antwoorde en gevoelens ontwyk terwyl sy tyd besig is om te verstryk. Vasgevang in ‘n greep van ewige stilte bedink hy lewe, verstreke en vergete, en die vrae word al meer, al moeiliker, die stilte word al […]

Toegevou en eenkant geplaas, en omhul met ‘n mistieke aura bring dit die onbekende nader, geheime dra dit met hom saam. Dit roep vreemde gevoelens op waar dit wag om gelees te word, verborge, toegeplak, versteek tussen die lyne is ‘n boodskap. Daardie geheimsinnige koevert is nie gevul met leë woorde nie, want die posstempel […]

ek sien jou sit in neonligkantore en staar deur ruite die uitsig is so vaal maar jy hoor steeds die stormreën en donder en op die dak die gekletter van die hael   jy neem jou vlug oor hemelhoë geboue oor vuil teerstrate en bruê van beton tot waar die son skyn oor somervelde en […]

selfs die see se sagte kus kan nie jou traantjies heeltemal uitvee jy arme verstote misbruikte kind uitwerpsel van ouer-barbarisme wat het jy gedoen om dit te verdien verminkte liggaampie in opdrifsels opdrifsels van die mens se bestaan watter reg het sulke ouers tot lewe watter reg het sulke barbare op tyd om kindertjies te […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed