MOABIT, Berlyn
MOABIT, Berlyn Meneer M, ons wiskunde-onderwyser, het volgende staaltjie oor meneer L, ons langjarige chemie- en bio-onderwyser, vertel. ☼ Eers moet ek bietjie agtergrond gee. Dit gaan ook om meneer W, eerste voorsitter van ons Verband na die oorlog. Hy was daarvoor bekend dat hy, toe hy in die klas gebrul het, sy mond op […]
Teenoorgesteldes
Teenoorgesteldes Van alles is daar teenoorgesteldes dit trek aan of dit stoot af ‘n volslae paradoks want sonder die teenstrydighede is alles eentonig uniformig asvaal smaakloos sonder keuses, jou mooi is vir my lelik en andersom Goed en kwaad suurdeeg deur die hele skepping vanaf edel tot boos en lelik – – – Aasvoëls, roofdiere […]
SOSIAAL / SOSIALITEIT
Sosiaal / Sosialiteit Uit die latynse woord societas, wat geselskap of verband beteken, kom ons leenwoord sosiaal, en dit dui iets aan wat met die geselskap te doen het, dit wil sê van of uit die groep kommend, tot die bond of vereniging gehorend. Ons het nie „sosiëtas” oorgeneem nie, maar ek het lank gelede […]
REGEER / PRIVATISEER
Regeer / Privatiseer Dit skyn ‘n hedendaagse mode te wees, nie net in Suid-Afrika nie, om moontlik alle staatseiendom en -diensleweringe aan juristiese persone uit die handelswêreld af te gee en – so goed dit gaan – met wins te verkoop. In hoever is dit reg en billik? Of anders gevra, is dit beregtig? Is […]
SOSIAAL / KOMMERSIEEL
Sosiaal / Kommersieel Huidiglik beweeg die wêreld oënskynlik in ‘n nuwe rigting. Nie net filosofies/religieus, ekonomies of polities nie, maar al drie saam: Die neo-liberalisme. Hoe en waar dit aangevang het, kann ‘n interessante studie afgee; só is dit nou maar, so het dit geword. Dit beteken dat mense (ek en jy en hy en […]
Stad van die Kinders, Stad van die Voëls
Stad van die Kinders, Stad van die Voëls Dis hoogsomer en ons kom laataand in die Park Hotel aan. Dit was ‘n lang, vermoeiende dag op die pad, en na ete is alle reisgenote bly om vroeg te gaan slaap. Die TV het niks om aan te bied nie, en ek maak gou lig uit. […]
African-Nasionaliste / Afrikaner-Nationalists
African-Nasionaliste / Afrikaner-Nationalists Wat is die verskil tussen die Afrikanernationalists en die Africannasionaliste? Is daar hoegenaamd ‘n verskil? Altwee sit op dieselfde regeringsbank in Kaapstad saam#. Altwee het hulle stemvolk uit die veilige plattelandse setels in die stede gehaal om die stemverhoudings te verander en daardeur die regering oor te neem. Die Africannats het, soos […]
Die JAGVERPAGTER
Die Jagverpagter Op ons driehonderdsieledorpie („Dorf”) het vroeër vier-en-veertig families geboer. Elkeen op sy strepie erfhof van ongeveer drie tot tien hektare. Die emigrasiegolf het gekom en die verblywende broer het die erfstukkie gekoop. Oorloë het gekom en die oorlewende broer het of geërf en/of die weduwee getrou. Altyd weer emigrasie daartussen. Dan het die […]
Duitse Hof- of Plaasname
Duitse Hof- of Plaasname Vyftig en meer jare gelede het iemand vertel oor die kartering van die Zuid-Afrikaansche Republiek (meen ek), en die landvermesser het in ink die opstal van ‘n plaas daardoer êrens ingeteken. Toe vra hy, hoe die plaas heet. Nee, hy het geen naam nie, kry hy as antwoord van die boervrou […]