Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 134)

Met ‘n traanlose gehuil oor liefde, en verlore in onseker handelinge, soek hulle vir rede, vir antwoorde, vir die lyding en hul ewige smarte. Benoude tye en angstige gesug, wandel hand in hand oor ‘n brug, gebou deur die wat wil wegvlug, weg van die klug wat denke belig. Vrede, met sy hande uitgestrek, waai […]

Resensie: HANNAH ARENDT, die film Een van die belangrkste vrouens van die afgelope tyd, Hannah Arendt, („die betekenis­volste verteenwoordigerin van die politiese teorie van die twintigste eeu” B. Helbig) is in 1906 in Hannover gebore. Sy het in Marburg by Prof. Martin Heidegger studeer en hy het haar „geleer om te dink”, soos sy self […]

Resensie: PAULA, die film Die lewensverhaal van een van die betekenisvolste skilderaars van die ekspressionisme — Paula Modersohn-Becker (*1876 Dresden, †1907 Worpswede). Sommiges sê, dis ‘n „biopic”, andere weer dat dit „aangeleen” is aan die ware biografie. Die regissieur self het gemeen, dis nie soseer ‘n biografie nie, maar hy vertel die storie van ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed