JOU NARE VYAND
JOU NARE VYAND Jou nare vyand jy vang my heeltemal omkant breek die deur om my te roof om my siel weer oop te kloof ek het ‘n sterk geloof wat nog steeds my HERE loof goed gestrooi deur my huis geloop van ware besittings gestroop ek het die vyand weer vergewe wat my hart […]
Donker wese
Grimmig staar jy koud na my lewe In die hoek van my gedagtes sprei jy jou noodlot vlerke oor die lig en lag van my siel Jy bedruip my doop seël met jou donker waansin en bedek die rose weg met dorings deur jou stank versin Jy was daar toe die lot geval het op […]
Die delikate geur van liefde
Die delikate geur van liefde Sal jy my toelaat om jou aan te raak en teen die kwesbaarheid in jou siel te stoei om die delikate geur van liefde weer joune te maak? mag die pad van herstel wees na jou smaak en die doringkroon om jou hart uitroei sal jy my toelaat om jou […]
epog
smartlike tye hartverskeurend mense wat wenend ly een ter aarde bestelling op die ander slaan diep vreesbevange kinders besorgde ouers mense gestem op hoogste snaar gespan tot maksimum daaroor speel duiwel epogmakend slu deur zombies wat dansend kraai en maai strate vol rooi walle gegooi rooi getooi onder flikker vlammetjie oranje-wit-blou wat enige oomblik wit […]
Kanker
“K”anker Sluim’rend, slu sluip jou naam tussen aarrooi en beenwit – wagtend vir die liggaam se swakheid … slaat jou kil koue angel in die vlees. Jy vra nie status, rang of graad… praat nie prag of praal, jou pad is dodelik, bedwelmend en ru – dwing die grootstes op hul knie. Baljaar jou weersinwekkende […]
IN DONKER NAG
IN DONKER NAG In die pik donker nag sluip ek af in die donker gang voel die spook se warm asem benoud en uitasem stuur dit koue rillings deur my kraag waar die spook gedaante vir my wag skrik ek my lam soos ñ wit laken sy oe so rooi soos skarlaken ek was vreeslik […]
Die laaste klip
Sjuut, bly doodstil. Kan jy dit ook hoor geraamtes uit haar kas soos Judas, Pilatus, Petrus en Brutus wat uit al wat gat is bars – korrel vir korrel veg sy ses voet na bo. Saam met blink gevryfde intensies en ontrafelde verwagtinge beur sy deur klippe en kluite wat uit huise van glas op […]
EK IS BANG
EK IS BANG Ek is bang vir die pikdonkernag vreesbevange hardloop ek in die gang my hart klop vinnig wie daar buite vir my wag vir die groen monster wat in die donker skuil angsbevange loer ek daar buite ek wil sommer huil vir die groen monster met sy bloedrooi oë kyk hy reg in […]
Onheilspellend (soos liefde)
Die mis het oor die berg gehang nou-die-oggend-vroeg … … en ek het weer na jou verlang die mis en koue weer het my laat wroeg oor jou oor ons en ek was bang (eintlik was ek net moeg) maar ek was bang dat jy my binnekort sal wil keer om verder my hart oop […]