Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Vrouens"(Bladsy 17)

Jy neem my net soos Izak binne-in jou hart se tent en ek word jou vrou, met bloeisels van granate oor ons bed gestrooi en nardus op ‘n palmtak, want in jou oë was ek die liefde wat jy altyd voor jou God in teerheid sou behou. Maar n storm ruk die flappe – laat […]

Het jy al ooit tamatieguts gesien? Vandag, op die laaste dag van vrouemaand, is die dag waarop ek en my vriendin leer skiet. Nee, dit is verkeerd. Ek het al geleer skiet (sy ook; met die boog). As klein dogtertjie het ek vroeg al geleer om met ’n oop visier aan te lê en te […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed