TUISKOMS
Soms, net soms, verloor ons ons kosbaarste besitting – ons liefde vir die lewe…
Tolbosse
‘n Tolbos kan so swierig oor die sand tuimel met dit wind in sy “seile”, daars geen stop aan hom nie, dis net voorwaarts. Hy hol loshande onder die sandkorrels op die strand uit, hy steur hom nie daaraan nie. Selfs die sandduine se steiltes is geen probleem nie, totdat daar ‘n bos voor hom […]
JEUGVERHALE: Op SA Skrywers;
JEUGVERHALE: Op SA Skrywers; Skryf ‘n storie geskik vir: 6-13 jariges: ongeveer 800 woorde of minder Merk duidelik JEUG 3-6 jariges, en stuur vir my by elsabedebeer8@gmail.com voor 31 Oktober
Die hyser huil .
Ons wag en die hysdak huil onnatuurlik. Oop gaan die deur en dan weer toe. Whoo-hoo reis die hysbak na onder. Die ewige suis geluid voorspel n onheil whoo-whoo. Geduldig, angstig wag ek vir vroutjie se beurt van aankoms. Intensief is die lokaal waarlik, met misvormde muursketse. Gepas vir n plek van lewe en dood, […]
DIE DAG VAN DIE OOIEVAAR
Die verhaal handel oor hoe die vrouens van lank gelede mekaar gehelp het by die geboorte van ‘n baba. Die ouma deel haar gedagtes met haar kleinkind.
Koper en goud
Tussen eg en skyn tussen vreugde en pyn lê more- mis en vroeg- aand skemering
Gebeentes wat eggo
Met die voet aan die wal het ons voorvaders van ver en swaar getrek; om dié aarde te prober besit. Hul bloed en sweet bruis baldadig deur die riviere en kreun klaend in die diepe aarde. Vandag dra ons steeds swaar aan skuld- gevoelens om oor grense te prober beur. En dit wat ons kop […]
‘n Somer om te vergeet
Was dit die blou van die see, was dit die geel van die son – daardie één seisoen was sy lief vir hom. * Somereinde het hy kom groet. Skaars ‘n voet oor die rooi stoep gebaan, half afsydig by die trap bly staan langs die room pilaar. So, asof hy vreemd was aan daardie […]
NOODLOTSVLUG OOR DIE AMASONE HFSTK 14
HOOFSTUK 14 Raba is die oggend vroeg by Pirri en verstaan hulle mekaar so effens. Met n skok moet Raba egter ontdek dat Pirri nie van plan is om Andries en Nandi te laat gaan nie. Pirri is bereid om hom en Rosa te help maar Andries en Nandi bly by hulle. Raba besef dit […]
DIE VYF MILJOEN RAND MOORD HFSTK 2
HOOFSTUK 2 Terwyl n verdwaasde Chantal haar gesig afvee, onder die vraende blik van die ander mense in die klub, is Stefan die eerste een wat tot verhaal kom. “Chantal, ek sal nou dadelik moet huis toe gaan om te kyk wat ek kan red. Iemand het ons verraai en ek sal graag wil weet […]