Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 6)

flikker, fladder vlam druppend die stam – wit wastrane warm foto’s fel verbrand selfs die as van kant, glim en gloei en spoke dans teen die mure om als te verskroei – smag jy na swart, swewende-stilte want; met die kers uitgedoof verdwyn die skadu’s ook en selfs ‘n baksteenmuur word gesloop…

O, Gewer van woord en klank foneties spel ek my digtersdank gedagtes gegiet in prosa-taal gevorm tot ‘n sielsverhaal Vertel elke sin van lief en leed pleng my wese oor insig reeds vergeet My eie dwase plagiaat – gereed vir set Bytel ek steeds die skepping tot esteties na hemele gebring Laat my nie die […]

Koue sif oor die veld verkleur alles van groen na bruin soos flenters van hoop en vrede wat hang aan bome se takke Vensters staar kaal en sielloos na buite en die wêreld glimlag met ‘n traan na die nuwe blos op die maan Ek wil die eindelose wydte van my liefde oor jou gooi […]

HOOFSTUK 1 Laurika Botes is wat n mens sal beskryf as die gemiddelde gelukkig getroude stadsvrou. Sy is 25 jaar oud, n aantreklike blondine met lang krulhare, wat soos watervalle op haar skouers neertuimel, goed gebou met n fietse lyfie. Haar ligte grimering is altyd perfek en jy sal haar altyd in n vrolike rok […]

Vivian se keel brand van ongestorte trane. Sy klem die legendariese swaard in albei hande vas; sy kan skaars glo dat dinge so lelik skeef geloop het.     *Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in sagteband deur na die boekwinkel hier op INK te gaan of as ‘n luisterboek deur […]

Die Namib sy alleen ken die geheim die roete tussen berg en kloof Brandstofdampe, stofstorms verduister son se lig! warrel die winterwind ysig en koud Dwarrel gister se storms deur stof en sand en golwe spoel nie meer uit op die strand Volg die son se pad van oos na wes die hemel se blou […]

Stofwolke sluip oor die horison waar wattewolke in die hemel baljaar. Met ʼn belofte van reën soos ʼn man se hand, ʼn Elia belofte vir die basdroog land. Tussen Calvinia en Sutherland, oor die grondpad waar die warrels wink, lê die landskap wat heet my geboorteplek, plek waar ek vrede vind. Weg van die bordeë […]

The thermometer of success is merely the jealousy of the malcontents – Salvador Dali Sy moes haarself ook ontvorm; vasgevang in die vlaktes van vergetelheid (in ‘n rustelose misnoegde droom) moes sy met swaar voete wat stadig slapend sleep- soos een wat met dooie vlerke probeer vlieg treetjie-vir-treetjie vorentoe stoei; om haar oogkorrels oor die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed