Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 12)

Lentebloeisels bloei          nie aan die bome in my straat nie en die volmaan gloei nie vanaand nie. Verlange krap in my hart. Ek stap ’n enkelspoor pad. Ek bedek          buite beherende                   springende emosies met ’n laag ontkenning                   en ’n glimlag. Terwyl ek onbewustelik my teëstand weerspreek. Terwyl ek onwetend met ’n […]

Apologie aan Marlene van Niekerk se “Troetelwoorde vir Ogilvie Douglas” my hemelhoutkind (vir outisme) kyk houtlief bitter soos bas het my mond geword ai, die wêreld wat wou dat jy my kind is my hemelhoutkind jou houtoë wat staar fladderende handeblare in die wind voetewortels obsessie oor water rituele lyfboom streng seisoene volg kwalik neem […]

KATEGORIE: Vorentoekyk – M-piep-RIN ‘n Briefskrywer in die Burger was ‘n tydjie gelede✽ hoog die em-piep-rin oor die beleid van ‘n britse organisasie wat toekennings vir suid-afrikaanse literatuur maak: Slegs werke in Engels sou daarvoor in aanspraak kom. Ek deel sy kokende gemoedsuitbreuk. As ons „na binne gaan”, as ons na ons innerlike stem luister, […]

verkwikkende son skyn oor die ouetehuis tuin verknoessend in die oggendson sit hy oë nou te dof om die rose te sien rank hoor nie die voëls se kweel gesang die oggend-wind soos ‘n stoute kind waai sy hare deurmekaar sy gedagtes rimpel terug na sy hinterland waar seewind roerings in die branders maak hy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed