Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 13)

Tussen nêrens en êrens Blou ballon vol helium dryf waar wind jou neem bestemming onbekend onaangeraak deur skarrelende wesens met blindheid geslaan stokdoof vir duisende desibels skree ten hemele waansinniges grynslag bloed vloei deur die wingerde hondsdol hond verskeur mensvleis rookkolomme bol opwaarts vlammesee laat spoor van vernietiging watermassas wis voor die voet uit skuddings […]

RESTLESS, die film Morbied verstaan ek as iets geheel-en-al anders. Vir my is morbied wanneer iemand hom met die dood inlaat as ‘n skrikwekkende, vreesaanjaende, horrorverskyning wat beteken verrotting, stank en verlies. Morbied is daartoe die mens wat alle aspekte van die dood vermy, gaan nie na begrafnisse, ook nie van engste familie nie, bloots […]

my pen as gedagtes deur die punt van elke boomtop reik en gevoelens die hoogste spits van elke blaar aanraak, soos leesstekens die slot van elke sin voltooi en ek, halfgeletterd, my eie spasies nie kan bepaal sonder toegewing, myself soos ‘n netelige lyn sny, die voel in my vingers hul dooie punt bereik… vind […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed