gevangene maar vry
as die laaste lewensnote wegsterf breek sy boeresiel vry vry van die kap-kap eggo in aardkors gange vry van die blikhuisies se dronk moesserny waar vrouens en kinders met honger oë kyk waar mans soos hy hul sorge aan Bacchus bely vry van die hel van ewige hoes vry van die stad se slawerny dan […]
POPPIEDAG
Sondag 12 November is dit weer poppiedag. Dit is die dag wat wêreldwyd gehou word ter herdenking van die gesneuwelde soldate in die eerste en tweede wêreldoorlog asook die oorloë daarna waaraan die betrokke lande deel geneem het. In Suid-Afrika word sy gesneuweldes in hierde twee wêreld oorloë, die Koreaanse oorlog asook die bosoorlog gedenk. […]
As gister vandag was . . .
Voor jy jou pen in gal doop staan tog net ‘n oomblik stil, luister na die stilte gesuisel wat jou ‘n boodskap bring. As ‘n vuur stadig aansmeul kom dit tot volwassenheid, wanneer die besef aanklop om die gesuisel te versteur. Jy sal die boodskap verstaan wat jou drome aan jou bring, so dring ‘n […]
Die PIROTEGNIEK
Pirotegniek Nog lank vóór die monnik Berthold Schwarz die „swart poeier” uit Sjina na Europa gebring het, het die Sjinese vuurwerk geken en in hul religieuse rituaal ingebou. Dis toe vir groot feesdae en ander besonders hoë seremonië gebruik. Veral om die bose geeste te verban. ⎈ Vandag nog, na soveel duisend jare geskiedenis met […]
„Der Schwab” — (DIE SWAAB)
„Der Schwab” — (DIE SWAAB) Op ‘n dag, doer in die middeleeue, sit ‘n paar Duitse vorste (prinse, hertzoë en diesulkes) in die ronde en vertel oor hulle onderdane. Die ene vertel hoe skelm en agterbaks hulle is; die andere hoe hard hulle werk, hoe graag hulle vir hom werk; en nog ene hoe getrou […]
Gekwalifiseerde proefleser bied haar dienste aan!!!!
Driekie Grobler Tel nr: 083 284 3899 e-pos: proeflees.driekie@gmail.com Kontak asb vir Driekie indien julle iemand nodig het om jou werk te proeflees vir publikasie en/of kompetisies
Onder die maan en melkweg
Onder die maan en melkweg Ek wil vir jou ‘n liefdesliedjie sing maar kan dit net op die papier aan jou bring wil jou met my hele hart sê aan jou voete my woorde kom lê Jy’s die een vir my waar ek die mooiste glimlag kry ek’s die een vir jou om wie ek […]
Dis Kersfeestyd Christustyd
Dis Kersfees Christustyd Dit is weer Kersfees Christustyd almal juig van oos wes noord tot suid klokke lui orals en Kersliggies brand fees gevier in die wêreld en in elke land geskenke onder Kersbome wat wag Kindertjies wat saam opgewonde speel en lag Die vreugde die tyding gebring waar kore nagkersliedere sing ‘n Kindjie gebore […]
Straattroebadoer
Straattroebadoer Ek wens ek was ‘n troebadoer wat liefdesliedjies skryf en sing op straathoeke liefdeswoorde koer in nagklubs liefdesboodskappe bring hier sit ek onder sterre prag my liefdesfontein wat uitkring met die klanke van die donker nag waaroor ek net sonder ophou sing jy aan my sy my lewenslag huppel in die stap my liefling […]