Daar sal altyd duiwe wees
My oë duif oor die kranse – elke keer as ek jou soek – saam met swerms wat in sirkels gly tussen pêrelblink* en Jonkershoek. Ek vind jou in die berg se piek – jou beeld gebeitel in die klip. Jy kabbel in die stroompies wat salig na benede glip. Ek hoor jou in die […]
Oorlams
In snikhete hitte rol ek in irritasie rond ek hoor hoe hy al harder nader aan my kom… Ek sug en dink hardop – “nie vanaand nie asseblief” trek die kussing oor my kop en my kuite op ń knop Die soet geur van perspirasie wat aanklam teen my lyf het die vabond weer vannag […]
Prentjies in die wolke
Soms wanneer woorde stom fluister is dit van liefde wat dit vertel. Dit sing saggies die lied van n siel wat wink wat uit reik na n lewe volmaak saamwees sonder hoofletters en koppeltekens en punte eenvoudig, verstaan. Ek maak prentjies met die wolke wat my laat dink aan jou hoekom sal ek nie kan […]
Fynbos op die maan
Jou hunkerende liggaam bruin vel en sielvolle oë omring my met onthou Jy laat my hart glimlag pluk fynbos in my siel jou gelaat weerspieël liefde lankmoedig en geduldig Ons aanraak verskiet sterre; maak n wens in die melkweg laat ons droom op die maan Jy is my skuilplek wil vir n oomblik net hier […]
Heimwee en verlange
Heimwee en verlange Daar is ‘n dorpie langs die see Skipskop ons hartsdorpie klein as die strale oor die sandduin vee klere oor die wasgoedlyn brood al in die pan manne wat visnette span vat hul kans vakansiegangers van oor die hele land visvang Kersfees kuier Nuwejaar indans hardloop kaalvoet speel op die strand (Koor) […]
My liedjie net vir jou
MY LIEDJIE NET VIR JOU (Sing) Ek tokkel nou n liedjie op my kitaar my kitaar met net een snaar van die lewe so geseën elke dag aan my geleen Ek speel ‘n liedjie liriek op my klavier met sy vals note versier ek woorde vir jou gedig vol kleur en helder verlig Koor Hierdie […]
ALLEEN IN MY BED
ALLEEN IN MY BED Vers1 Ek lê alleen hier in my bed hunker na jou liefde wat jy het jou warm lyf styf langsaan my van my eensaamheid kom bevry Vers2 Ek lê alleen hier in my bed hunker na jou liefde wat jy het ek wil jou hier naby my hê wanneer gaan ons […]
RYE SPORE
RYE SPORE Rye spore het ons op die strand geloop jy het rye spore deur my hart geloop voetspore diep in my siel gebrand jy het sagkens in my hart beland Rye spore het ons op die strand geloop jy het rye spore deur my hart geloop kyk in my oë so skaam en verleë […]
Verlossing
ek sou vir my ‘n wolk bid voor die warm son ek sou ‘n donderwolk bid as ek dit net kon een met volop water in haar binnebuik een wat mildlik reën stort uit die oorloop van haar boeppenskruik ek sou vir my ‘n wind bid wat noordwes waai een wat nogal koud voel een […]
In die Bosveld
moontlik. IN DIE BOSVELD “Sing” Ons sit in die Bosveld om ‘n vuurtjie wat brand ons gooi kole ek met my kitaar in die hand naggeluide so bekend in elkeen se oor met die brul van leeus in die verte wat ons hoor Koor Ek lief die Bosveld nommer een Ek lief vryheid my grootste […]