MOOISTE BOERE MEISIE
MOOISTE BOERE MEISIE My mooiste boere meisie my hart sing ñ nuwe wysie my enigste liefling duifie haar mollige sagte lyfie My mooiste boere meisie my hart sing ñ nuwe wysie my mollige liefling duifie my beertjie, en sagte lyfie Haar groot, lyfie mooi en fraai mal oor haar, lyfie wat so swaai mal oor […]
Woorde
Ink wat bittersoet tap uit my gekrokte veerpen, voor ek dit padlangs verlê en nooit weer terug sal wen. My aangelapte sinne in konkryt gekerf, voordat dit verdwyn en in die sterreruim sterf. Gebloei op baspapier my hart se rou woorde, voor skep die wind dit en kwyn my akkoorde. My kwatryne gekribbel op die […]
Woordmeester
Ek sien in my verbeelding hoe glad jou woorde oor ‘n skerm vloei, en wonder … Sou jy – van aangesig tot aangesig – ook so skroomloos en so vrylik bloei? Of sou jou woorde stadig kom – oorweegd en selfbewus, wetend dat jy (net soos ek) bróós en ook maar menslik is? © Carma […]
HERE U IS
Here U is Here U is my enigste ware vriend ek smag om U vir ewig te dien mag ek U liefde waardig verdien Here U is my enigste ware vriend U het my eerste raakgesien by U kan ek nagte om bid Here U is my enigste ware vriend ek smag om U vir […]
Illusie van Tyd
Waar pas ek en my nietige bestaan in die groot heelal waar geen tyd bestaan is daar slegs die hier en nou is my realiteit ‘n blote nietigheid, kleiner as ‘n stippel op die maan? Of draai my wiele om en om sonder einde of begin sonder hede of verlede in die sirkel van my […]
Brokkelstukke
Brokkelstukke tussen lewensstasies waar treinspore gly spoed die lewe verby los my met gebroke spasies tussen brokkelstuk en skerf asems van gister se goed en sleg word my palet geverf vind ek daagliks my weg my asem wasem teen die ruite lewe stoom voort daar buite skakerings van groen en blou sien ek deur my […]
Wenners: Oktober 2017 – Fees projek
Baie geluk aan die volgende lede GEDIGTE: 1 ste plek: Viooltjie met ‘n Feesmaal 2 de plek: Loretta Szikra met Ek wou nee sê – maar ek het nie 3 de plek: Anzé Bezuidenhout met Heilige fees, Caren Kearley met Jolyt en Estelle Rubow met Dagbreek oor Brandberg VERHALE: 1ste plek: Ronel Janse van Vuuren […]
Lewensbagasie op my rug
Lewensbagasie op my rug op my eensame pad strompel ek met sleepvoete waar ek onwillig kaal die vrag op my rug abba-dra kruise my skouers bloeiend vergruis elke tree die voorlaaste een die bagasie van seerkry wonde lek waar leuens en bedrog my inhaal ‘n sak vol van tevergeefse vrae vra valsheid en bedrog met […]
Ek vind my muse
Ek vind my muse ek skryf die gedig sommer net so want gewoonlik tuimel woorde uit my hart, uit gedagtes, uit my woorde, uit my pen, vasgevang op papier woorde wat jy kan sien – deur die vensters van jou oë spreek – lippetaal waaruit soet woorde vloei hoor – die klanke wat ritme bring […]
U is my Pottebakker en ek die klei
U is my POTTEBAKKER en ek die klei “God is die Pottebakker en ek die klei Sy hande meng die klei met perfektheid tot wie Hy met liefde en sorg brei met geen haas en presiese afmetings en met sy tyd sit Hy by die pottebakkerswiel en vorm my spesiaal bak my tot die volmaaktheid […]