beelde
beelde love is the poëtry of the senses – Honore de Balzac as verlange die dag uitrek skemer winterson in wolk verdryf en grys oor die horison dreig hoor ek stemme, saggies soos die sypel van reën in die laatnag in ritme en kadans van poëtise musiek… die kamer stil raak, jou afsonder soos ysige […]
valentyn
Valentyn ek droom en skryf van liefde van omgee en koester van vingeraanraking en vurige hartstog… sal ek jou kan liefhê as jy dwaal deur my drome in donker maanlose nagte… sou ek jou kyk eien tussen die ritsel van boomblaar, elke letter van jou naam soos ‘n troebadoer kon neurie jou reuk kon proe […]
Die man wat ek liefhet
Die man wat my liefhet slingerpad deur veld en gras en die fynbostakkies wat – net gister nog – sonder blomme was bloem welig in ‘n welkomsgroet. In die fluitsang van suikerbekkies klink ‘n blye weersiensroep oral waar hy ou bekende paadjies loop en – met sy hande – ryp sade van graspluime stroop. Die […]
Die boontjierank
Die tuinier tuur boontoe na waar die prinses heen en weer voor die venster van haar toring stap. Dis nog donker buite en hy weet dat van die lig wat vanuit die kamer skyn lig is wat van die fyn goue drade, wat die dwerg binne die kamer spin, af reflekteer. Die goud wat die […]
Aardsdom
Aartsdom hake-krukke hunker die hart deur hel van bittersoet-stormslagweer verlief ©Loretta Szikra 20171206/Pendoring 7/Cinquain digvorm
Soekend
Soekend ons het mekaar gesoek, gevind ons vir ewig aan mekaar verbind beloof om te beskerm, te bemin ons te kokon in hierdie liefdeskring om en om doen ons die dans gryp elk geleentheid, elke kans soms harmonieus, in pas soms verward, in mekaar in vas soms spat ons kringe uitmekaar soos Opperman se draaikewers […]
Laaste dans
Laaste dans dans met my ‘n vreugdesdans soos kinders in die son soos motte om ‘n kerslig draai vreesloos om en om dans met my ‘n liefdesdans met hartstog in ons are ‘n sensuele dans in spaans passievol en vurig dans met my die Muse se lied op maat van fluit en lier te inspireer […]
Laaste dans
Laaste dans dans met my ‘n vreugdesdans soos kinders in die son soos motte om ‘n kerslig draai vreesloos om en om dans met my ‘n liefdesdans met hartstog in ons are ‘n sensuele dans in spaans passievol en vurig dans met my die Muse se lied op maat van fluit en lier te inspireer […]
KOPERDUIF
Koperduif In die rooiborsduif se kleure stuur ek vir jou ‘n groet sierskrif aan ‘n purper hemel in lila, roos en goud Met die lagduif se weemoedsang sing ek vir jou ‘n lied ‘n lied van liefde en van leed van hoe ek na jou verlang Ek stuur vir jou ‘n boodskap lief in ryk […]
Laaste Dans
Skerwe van my hart (4de skryfkompetisie) Uit my losgebreek siel en gees ‘n traan wat rol oor wat was in jou jeug het jy trou beloof “jy is altyd myne” het jy woorde geuiter maar…verkeerde keuses het ons uitmekaar gedryf versoening vernietig deur hardkoppigheid my hart lê in skerwe stukke vir ewig verloor ek is […]