Die Volmaakte Maaltyd
Skerwe van my hart (4de skryfkompetisie) Uit my losgebreek siel en gees ‘n traan wat rol oor wat was in jou jeug het jy trou beloof “jy is altyd myne” het jy woorde geuiter maar…verkeerde keuses het ons uitmekaar gedryf versoening vernietig deur hardkoppigheid my hart lê in skerwe stukke vir ewig verloor ek is […]
Kleure na die reën
Tussen ure se reënboog kleure en jare se herinneringe … skyn ‘n rooi son en die lug kleur blou in die hemel
sweep het geklap
wanneer die sweep klap beur die osse vorentoe begin die wawiele rol soms is daar eers onervare osse wat strem en ruk: ons Vader tugtig diegene vir wie Hy lief het; werk saam beur vorentoe Sy las is lig want Hy het dit reeds gedra ©Teárlach
Na nag betraging:
As die son sy wegvlug teen die aand se lug neem dan word ek ‘n swerwer en my heimweë ‘n hanglamp as ek hunkerend soek na jou hand wat myne vir so lank kon hou, terwyl jou skim in die agtergrond op die horison tussen my waansin en hunkering verdwyn en my hoop begin afloop […]
Bring jou tas en bring jou seer
Bring jou tas en bring jou seer Kom sit dit hier langs my neer vir geluk pluk ons ‘n gans se veer Daar’s soveel wat die oomblik ons kan leer Laat ons vergeet van die duister En al die onaangename wat ons soms teister Dan kan ons sommer net weer na mekaar luister Dit sal […]
Oor en oor en oor en …
Gisteraand het ek van jou gedroom. Hoekom? Ek probeer dan so hard! Ek veg en skop en skree en bid en smeek my hart om van jou te vergeet. Ek lief jou sò! Jy wou nie by my wees nie. … maar gisteraand het ek weer van jou gedroom en nou … Nou? Nou sit […]
Die Teddiebeer Piekniek
Boetie Beer se eerste treinrit! ‘n Avontuur in die groot wye wêreld! Die beertjie was ‘n bietjie bang en angstig maar eintlik kon hy nie wag nie hy het so lank daarna uitgesien. In die stasie is nuwe geluide en lawaai orals en baie mense almal besig en vreemde reuke soos gebrande olie en yster […]
Vandag
Tussen gister se bittersoet verby en môre-beloftes wat miskien mag of dalk nooit sal ontwaak staan ék weer hier langs jou tevrede in die hier en nou V A N D A G in ons hande toegevou Sonder terugkyk of berou sonder verwyte wa
Stiltes lewe
Dit wat krom is draai om en om hoe jy roekeloos rigtingloos net hier bly staan en die ritmes tussen elke hartklop jou dwing om diep asem te haal jy gaan sit stil en die gemaal en m-a-a-l dwaal hier binne jou soeke rond die stiltes skreeu doof en hul monde lewe klankloos terwyl hul […]
Liefdesdief
al sou elke rivier leeg loop tot daar niks oorbly – geen water, alg of vis nie en al sou die sterre, son en maan hulself in duisternis versteek of ophou om te wentelbaan – selfs dán sal ek verlang kon ek die grense van die heelal peil, die middelpunt bepaal, geheimenisse daaruit haal? selfs […]