Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 15)

my duin is vol rimpels vandag weke se sterk wind het dit omgekrap dit wil lyk of ek nie my sit gaan kry nie maar dan val die see geluide soos lafenis in stormweer hervorm die golwe die strand kalwe dit duine weg, en skep nuwe sandbanke om net weer met laagwater sy struweling te […]

Een enkel sin, die woorde kras die wêreld tuimel om my heen maar maak nie sin nie alles hier is nou illusie werklikheid gestroopte droom. Die vonnis is gevel die tydperk is bepaal eenhonderd twintig dae….. berge berge ewigheid lê voor my om my oor my. Lig afwesig denke maal ineengestrengel blind verward geboei gebukkend […]

*herplasing op ‘n *spesiale versoek Afskeid sluit toe die hart laat die hoop daarbuite soos lig wat wroeg deur vuil-nat ruite in seer oë lê die lande bleek ñ verbete mond verwronge eens het vreugde en skoonheid daar gewoon nou die haat nyd en hoon van ñ eensaam hart se toorn rukwind stiltes deurwaai ñ […]

deur
vir Gedigte

JOODSE GRAPPIE: Nr. 4 Onder die grappies en staaltjies wat Jode ondermekaar uitruil, en waaroor hulle self lag, kom dikwels ‘n tergende verwys na geld, rykdom en gier. Soos by ander volke ook – of dit nou Skotte of Iere is, Swabe of Oos-Friese (Duits), of „Waldvierteler” (Oosterryk), wieokal, waarokal. Dis ‘n geval van „Hulle […]

so eenvoudige woord ver weg gestoor, vergeet lank – lank gelede laas gebruik “heil die leser” was een daarvan wens die leser guns en voorspoed toe vandag se dag kan dit dalk anders wees “kry vir jou” jy wat lees, dit is verniet wat droë en moeilike lewe jou bied elkeen vir homself en die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed