Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 24)

soos die son suid skuif word my duin al hoe warmer weke gelede was dit onplesierig nou word dit heerlike lente elke nuwe dag van sonnige weer bring meer en meer vakansiegangers elke naweek is ons dorpie baie meer besig daarmee saam kom die kriminele vir my as vaste inwoner is daar aanpassings om te […]

op ‘n sondag lê my duin meestal rustig min mense soek die strand op net die toegewyde stappers dalk mense wat hul gesondheid hoog ag gereelde oefening beplan en uitvoer in my oë mag hul maar – respekte dan kom die praters sonder doen om te praat oor oefeninge en dit te doen is dalk […]

digters en skrywers skryf altyd oor iets geen skrywer se skrywes neutraal soms is die tema liefde ander kere oor geloof en hoop die boodskap vertolk skrywer self hy dink en redeneer oor sy standpunt soms staan hy buite sy skrywe, soms binne grootste boek van almal se sentrale tema is duidelik mens geskep in […]

my duin is oorspoel van wind en see oral druis die water in wind-geweld elke swiepende golf wil daaroor spoel my voete kan nie vas staan in die sand die bewegende water neem die sand uit waarop ek probeer staan en ek gryp wild elke dag word dit erger en gly ek verder weg weg […]

kyk deur een, twee dan die ander kant verhard, verdonker sig om prys te verhoog. die raam hang aan ore sit op gladde neus klou aan waardigheid vas lê nags alleen. die gier vir beter sien gee glans aan harde werk op skerms van plastiek stoot ander ń bietjie weg.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed