Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 26)

hierdie sonnige dag van al die mooi dae pryk my duin sonnig golwe skitter-blink weke se informasie hang soos reën wolke oor die bewuste siel uit te sak in druppels lente se blomme fees verdring suurstof met digte stuifmeel wolke dreig om lug te verstik duisend woorde wag sinneloos te vergaan om gedagtes te vorm […]

in stad geboue lê kaste vol gister beplanning diagramme sweet gemerkte bewyse van swaar werk. kollegas eers belangrik nou verskonend een een in vuil hoek kantore rawe wat wag op stukkies werk. alleen in hoeke agter groot werk tafels sit fosiele op swaai stoele beheer die reining van argiewe. werkers vee deur leë gange reis […]

‘n duin is net ‘n hoop sand in die sand op my duin is daar skulpe op die duin groei net fynbos en vygies ‘n meter onder my duin is daar water in getye skuif die watervlak op en af daarin leef daar mikro-organismes miljoene spesies verteenwoordig my duin is dus nie net sand nie […]

Hard swart klip verbrand in helle vuur, verpletter tot plaat verdruk tot draad. verruk van aard geknip na verlangde maat verkrul in oë doel gemaak. sag warm vogtig in natuur baarmoeder geplaas so groen loote in blou lig gestoot. stadig vorm maatjies na eie aard, boepens knuppel duk in loswikkelde grond. aarde beweeg maatjies word […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed