Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 81)

Weefsels om skedels van plus minus ewe maat trek gesigte van vele maat. Fetus verrimpel vel kyk met grootmens oë in die koue lig, skree verskrik. Kinder sagte vel voel die eerste son op vel wat brand. Tiener knoppies vel raak die growwe pad snyend dieper as eie vel. Professionele gladde vel met skurwe hande […]

Dit reën boetie water hardloop vrolik oor grys begrafnis stene, was stof vuil Karookind. Kersfees lekker speel oumens kinders in laat middag straat bad, was skruwe vuil Karoovoete. Oor die RDP huise swaar, honger en brandsiek sonbrand gesigte sak lekker wintersop was die Karoogemoed.

Oë lag en skarrel tot ander se trane verander na blou dou wat glinster in nuwe hoop, plesier in die nou moment. Uitputtend moë wese, eie vreugde word nagelaat gereflekteer in hoe gaan dit vrae, alles van die beste wense. Jy wat altyd lag met vrees en trane oë, jou oë is geel van vrae, […]

In die onkunde van sweet eelte seer hande gebrande brein selle, lê base versuip in eie bevoorregtiglikheid en eis lui antwoorde sonder vrae. Antwoorde beskou as onverstandig sonder agtergrond of in regte taal, wysheid verwerp as aftand, verkou verspoeg, net vir harde werk goed. Loop weg ondanks meerderwaardigheidswaan luister na eie notas vele bokse vol […]

die monster op die horison van die wêreld loer die gevreesde vretende virus wie sal weet wat die gevolge is van Corona oftewel COVID-19 mensgemaak of natuurlik die oorsprong sal ons nie weet toe Dr Li die fluitjie blaas gesmoor in sy baba-spoor China die episentrum kwarantyn in hospitaal of gedwonge huisarres eerste van vele […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed