Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 82)

Dankie tog vir die internet, YouTube, Google, video chat, Skype, e-poss, whatsapp en alles wat daarmee saamgaan. Terselfdertyd, jammer ook vir al daardie dinge! Dit maak ons wêreldjie soveel kleiner – op ʼn goeie EN ʼn slegte manier. Onthou jy nog 1994, Siener van Rensburg, Adriaan Snyman, die Suidlanders en al die hoogs geheime planne […]

oor my duin weerklink dit die taal van die d.i.y. virus “het djy gehô vannie vaairus djong?” “dja man, ma dis noggie hie nie man!” “Hê! Daas dan daai oukie innie pêrel?” “Issut?” “Dja man, liesie djy dannie niesie?” “Nou wa moe ekkie nies luister man?” “He? Djille issok soe underdesun man!” “Djille moe nettie […]

Lang paaie lei deur geboue en grasland tyd gelyk aan afstand. In automatiese rat gly bouvalle en gras versier met plastiek papier, net die swart pad as enigste verwysing punt. dan uit die kant van motor moeg oë deur beton gemors sny skielik onverwagte mooi nuwe skoon horisonne oop.

hoog uit die blou hemel klink daar trompet geskal eentonig draal dit om en om uit donker wolke kom daar geruis van vlerke wat alles oorheers en verdof vlerke wat skaduwees gooi oor berg en dal oor duine en dale hardloop hulle soos rooimiere wat nie weet waarheen soek na gate en grotte wat hulle […]

sonstrale verlig my duin in strepe skadu’s wat verskuif swewende meeue verkondig die lig strandlopertjies skarrel heen en weer groter as die liefde is daar niks daarsonder is daar nie geloof vriendelike glimlagte verberg agter maskers van hedendaagse vrees haastige treë soontoe en terug angsbevange om net weer veilig tuis te kan wees byna paranoïese […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed