Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 5)

– onderbewussyn raak besig oor my duin veral vroeg oggende wanneer slaap sluimer word – drome en gesigte soos nebukadnésar kry ek nie juis nie maar net soms is dit tog daar – dagdrome spel mooi gedagtes uit wense wat kan wees geen uitleg nodig geen uitkom nie – droom jy maar ou duin van […]

– jy, sy, hy, ek en hulle maar van almal bly jy die uwe is maar skaars wanneer dit kom by daar maar jy is altyd maar daar in my drome en gesigte bly jy altyd die eerste of soms die laaste maar dan weer wie is jy dan – ©Teárlach

– fel is sonstrale soos spiese uit hel wat dun vel skroei oor reeds gekraak nog barste maak – hoe dunner ‘n vel skerper die strale wat deurdring en onderlaag vertel dinge oor ‘n hel – woorde breek ook soms deur die vel laat vriende vertel van pyn uit die hel teleurstelling fel – fel […]

– konsternasie slegte purgasie red nou ‘n nasie wat is die okkasie jaagtog van koerasie alles net oor spinasie water en sout sê klasie gebraai met ‘n kasie sowaar sê gehasi met ‘n stukkie hasie en peper sê tant lasie geproe, ge-eet, gebla-sie eindig konsternasie – ©Teárlach

in jeans wit tekkies blou hemp standaard aangetrek kleure skommel vry om lywe vermeng in gesellige standard vertoon waarboel klere kleure mengelmoes beweging ń nuwe mode gier in disharmonie staan eenkant die rem en skakelaar van waarde is belaglik deurmekaar

wanneer die bosveld voor jou uitgestrek lê en die wolke krabbers saam pak beleef jy die grootheid van ons Vader se weë terwyl die druppels fyn sifreën op jou venster lê jou voertuig se wiele saggies neurie op die pad raak gedagtes diep en staan ons verleë want min sê ons dankie Heer om dit […]

– my duin vertel van gedigte wat vertel van ‘n hoër hand van wonderlike gestalte met oneindige kragte eie aan die digter se verbeelding word beskryf wie hierdie god is – my duin lees gedigte waarin vertel word van ‘n plek wat volgens woorde hemel genoem word waar intelligentes en filosowe vergaar waarnatoe hierdie verhewenes […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed