Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 6)

– moet ek na ‘n blom staar om uit te vind dit is waar – moet ek na die oop oë kyk uit te vind dit is nie ‘n lyk – hoe proe vars rooi lippies uit te vind dit is klippies – hoe voel ‘n warm omhelsing te weet dit is die regte ding […]

– baie ou sport liedjie weergalm oor my duin toe ons nog was, toe ons nog was ‘n jonge span, ‘n jonge span – vandag kan ons dalk sing toe was ons nog, toe was ons nog onskuldige span, onskuldige span maar nou is ons, maar nou is ons – toe ons onskuldig was toe […]

dalk ‘n soort afwyking of dalk iets heel anders wat self eers later besluit wat hy – sy was – is soos skusieman se broek bewe laat oguqukayo sy hare neerdaal en sy borste ophaal waar dit nie was nee – nie van ouderdom nie ken geen kind wat nie weet wat hy – sy […]

– vrye verse kort byna geen naam gedagtes wat vry vloei uit vrye denke en idees rondeel of sonnet sekstet of kwintet denke gaan verlore in formatiewe woorde soos stof in wind gaan lê waar jy dit nooit weer vind – ©Teárlach

eeue oue mites gebore op yskoue berg toppe in donder storms deur stille openbarings word as gods wette in momentele sale op tablette gekrap in unieke sel struktuur sit vrugte aan bome as voedselbron ongeskommel deur eons ongeag genetiese aanpassings in die mens spoel triljoene oer gene wat nie voorspel lekker, swaar of kwaad net […]

– my duin draal oor eerbaar word jy eerbaar as jy eerlik is of is eerbaar karakter self – eerlik is nie selfbejammering dit is nie ‘n karikatuur van eer dit kan self opofferend wees – daar is nie grade van eerlik amper eerlik of meer eerlik geen afwyking van eerlik nie – eerlik is […]

op my werkstafel uitgestal lê vele wroeggende woordskatte subtiel oorweeg en uitgesoek maar heellaas, te lig bevind voorbeelde van diamant, robyn en saffier fyn geslyp, afgerond en blink poleer geklassifiseer as kosbare woordjuwele geïnspireer deur meesters van weleer ek wonder of ek ook beskik oor dáárdie skeppingsvaardigheid om skoonheid en duursaamheid in blywende woordjuwele te […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed