Jongste aktiwiteit:

saagsels


moet ek na ‘n blom staar
om uit te vind dit is waar

moet ek na die oop oë kyk
uit te vind dit is nie ‘n lyk

hoe proe vars rooi lippies
uit te vind dit is klippies

hoe voel ‘n warm omhelsing
te weet dit is die regte ding

wat as oë jou heeltyd belieg
geen oogkontak wil bedrieg

waar lê valse liefde se angel
onder die vel of diep uit ‘n hel

dit wat jy nie wil sien of hoor
dalk die kanker wat diep boor

soos saagsels van ‘n boomstomp
so is gedagtes soms maar lomp

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed