Julie 2021 – OOP projek
Beste INKers Ná wat blyk ‘n moeilike oefening in Intertekstualiteit was, in ons vorige projek, sal ‘n oop projek seker verwelkom word. Hierdie maand is die projek dus ‘n instruksielose oefening. Daar is geen reëls aangaande struktuur, tema, lengte of andersins nie. Dit geld vir al die afdelings. Al wat ek kan sê is: lekker […]
Brood op water
Brood op water sy woon in klein kamer net ‘n stoel, bed en tafel stukkende mat op vloer gehawende slierte gordyn douvoordag staan sy op eet ‘n droë stukkie brood moedig loop sy die pad waar haar stalletjie wag hoopvol pak sy als uit breiwerk en hekelwerk met baie trots gedoen dalk is vandag haar […]
Verlore toekoms
Verlore toekoms na die ongeluk moedeloos bly lê sy bene nutteloos die lewe ‘n bitter pil hy wou nie meer sy lewe is verby nou net ‘n las geen waarde meer sy parkeer haar rolstoel reg langs sy wit bed hy wil haar ignoreer sy groet hom opgewek sy gesels met hom vertel haar storie […]
aweregse sanger (Silwer)
die sal ek wees! en bedeesd in één lied sing van blomme én van geld van skurk én van held ek sal verveel én bekoor want die lewe daarbuit’ bestaan nie uit net goed of net kwaad een sekond kan heel én wond en dít is die lewe se lied! Bronteks: Was ek ‘n sanger […]
Petisiepeloton (SILWER)
Petisiepeloton Ek sal vanuit ‘n laer van ink* my met die pen verweer; magsbehep se onheilswaard van my erfgoed wegkeer. Woorde laat opklink, snel en luid, bó-oor verwoesting uit; téén gulsige vergrype wat my grond, geloof, geluk vir ewig wil vermink. Ja, plak my teen die linies, slaggereeed, in laer met pen en ink.* *BRONTEKS: […]
afrikaans, vir jou (Silwer)
sal ek my oorlogsmondering uit die kas haal – en veg sal ek veg – nie koestend van agter ‘n boom of suutjies vanuit ‘n loopgraaf maar tromp-op, reg van voor sal jy my oorlogskreet hoor Bronteks: Gedig: Plak my teen die linies INK Moderator Junie 2021 Maandprojek
Sonsopkoms
As die son opkom oor die hemel se koepeldak en skyn oor die gehuggie waar ek plak ruk my hart krampagtig saam dat ek voor sulke skoonheid mag staan.
INK DIG & SKRYFKOMPETISIE 2021 – 15 Februarie 2021 – 30 Junie 2021
Ink Skryf in Afrikaans (www.ink.org.za) bied vanjaar weer ‘n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in spogbloemlesings opgeneem gaan word, naamlik INKSPRAAK 2, INKSPRAAK 2 SKOLIERE EN INKSPRAAK 2 KORTVERHALE. Die FAK (http://www.fak.org.za/), AfriForum (https://afriforum.co.za/) Taalmonument (Groen Galery) http://www.taalmuseum.co.za/groen-galery/ met Historium Trust en Afrikaans.com is van ons hoofborge en
Visitasie
Visitasie kom plas met my saam in die Eros-poel van genotservaring wat heilig spoel oor gladde klippies van liefde rein en wat vir ewig mag aanhou as liefdesrefrein kom kurkprop en duik ook saam met my waar die hartstog in die kuile van Eros bly maar getemperd deur respek en selfbeheer die sinlik’banale uit die […]
Verlies van Geheue
Verlies van geheue Twee doodsgordyne wat eens oë was en jeug se lewensglans word dowweglas; verstar sielloos, sienloos verby my blik sinstorend in onbegrip verstrik. Verward, verdwaal, het ek haar tog gevind met min onthou (in son se bloedig’ heet met kaak geklemd en hare ongebind, die rug verkrom) my en my naam vergeet! “Kom […]