Ongerief (Goud)
aan ‘n Jan Rabie tafel eet ons ‘n wegneem wraak ontbyt nog net drie koppe is oor met ‘n vurk in elke oog ek sien nog die spek en ek sien nog die eiers hul lywe is ook reeds weg net ons drie koppe staan tereg daar’s nie hande nie daar’s nie voete nie net […]
My taal (Engelse sonnet) (Goud)
My taal (Engelse sonnet) Gebruik my teen jou vyand in geveg en stu my met die bond van jou bestaan. Gewapen sal ek woedstaan vir jou reg; met luide mag die pad voor jou begaan. Al pyl die bresse slaanend teen jou heen en buig jou bome teen die westerwind, sal ek die sierskrif in […]
Mens in die spieël
Dele van my gebreekte hart splinter aan klein skerwe die beeld roep en tart sny net al dieper kerwe ek sien hoe huil die mens wat in die spieël skuil
Die meisie met die platform skoene
Dit is so die middel van 1970’s. Ons woon op ‘n plaas so vyftien myl of 24 kilometer vanaf Ladismith Kaap. My oudste broer Willem is in Standerd 9 of soos hulle deesdae sou se Graad 11. In die week maak my ouers en die bure beurte om “skoolkar” te ry dorp toe, maar ons […]
Kom Dans
voete raak amper nie die swart konsertvloer bo vlieg ń vuil tutu* voete pomp in modder pot ontgin raar grondstof bou stene van elektronika voete loop werksgange dra moeg koppe dronk gedink oor finansiële state voete dans gly loop laat vlieg bou dink na die maat gespeel deur ń vals orkes * rok of slip […]
Die onsigbare
Die onsigbare jy staan in ‘n kring almal gesels vrolik maar jy voel alleen jy, die onsigbare jy wil graag iets sê maar jou woorde waai weg in die wind niemand hoor, sien jou jy luister na die ander elkeen het iets te vertel maar jy het nie woorde jy is die onsigbare jy wonder […]
Bewaar Tyd
sluitel draai gee veer krag aan juweel geanker wiel ratte draai in skaal naalde steek af die dag ń muur god gesig het beste plek die dag se middelpunt oë slaan ag op afskop merke wegspring hardloop stop muur god kindjie blink agter glas gesig jaloers oë waardeer die kosbare arm tyd muur horlosie staan […]