Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 2)

tussen woude berge en waterstrome swerf my siel op soek daarna die geslote landstreek met poorte wat strek van die ooste na die weste in my geestesoog leef dit in fasette van wonderbare natuur tonele waar mens en dier lewe liefde gee en neem alomheen ©Teárlach.

stof lê dik oor my vaal werkplek die skuif van materiaal net ń herhalende dans op die kopseer ritme van ou musiek in derde cv* se skryf ontvou oustof as lekker ruik poeier logistiek is nou die ritme ń noodsaaklike dans op die hartklop van ń mars uit vroeë epos bars ń vars dansmaat dié […]

met oë van staal wat gevoel uitstraal met ‘n wil wat vertaal wat die toekoms bepaal jou hele liggaamstaal wat uit jou gesig straal wat ook jou geloof bepaal skryf nou jou lewensverhaal jy het tot die insig gekom dat alles is en was deur Hom en wag ons steeds dat Hy kom eendag sal […]

winkel rakke vertoon vandag gister benodighede môre weer dieselfde dinge net hoër pryse uitsoek rakke vertoon ander land etikette eksotiese oorspronge maar innerlik dieselfde net hoër pryse ń gedwaal tussen blink Stefaans winkelrakke verhoog alleen kredietkaart laste net gedagte gange bevat vry skittersterdakligte draai om verwyt die tyd vermors in dwaalgange droomreis wyer dit alleen […]

plank gange trou dominee voorgeekamers moeë kop slaapkamers die warm kosmaakkamer en ń stink noodkamer kaalvoete soen plank gang vloere wat ongehoord kraak as enige kalant skelm kamer verlaat ongeskik kreun die vloere in die nanag ure vir stoute tiener giere oumens waggel boude in erkening van die lewe onder stofmatte smagtende na vroeërlug kreun […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed