Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 5)

  klanke en liggolwe trek saam om jou mond my ore tuit van die genot om kort sinne te verken woorde uit jou pen   alternatiewe leefwyse van die “woke” bevolking alles akro en steriel vir hul skepping spring nie vry eie eselsbestaan geyk   onder uit die sand filtreer hul klanke dof akronieme van […]

  sosiale media is oop mense gewetens verloop siele ontmoet “mekaar” vertel uit die hart aan wildvreemdes al hul smart   eensame geeste soek vind dié wat hul oog verlang sien wat hulle wil sien kry wat hul verdien baie seldsame sameloop   oues van dae dink ver terug aan opsitkers al die opsmuk van […]

  die wêreld draai dit swaai en bokspring in sy onewe baan wat tregter na oneindige groot, ver bestemming daarteenoor lê die vakuum van my lewe soos oneindige klein gebeurtenis wat geen merk kan maak op lewende skepping aweregs sien ek dit uit omdop oë met blindheid geslaan   Ó Tearlach.      

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed