Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 6)

Wintersoggend elke uitgerekte whooo-whooo fluit van die wind komponeer tot rustig… die rasende klank van blaar en rattelende roesbruin saad wat soos klokkies aan grys takpunte van die Bosveld Raasblaar hang dan kruip versigtig deur my koue kamerruit die geel strale van die nuwe dag son wat sagkens sy môre sê kom streel oor my […]

Brons: Tronkdeure Veroordeelde misdadiger agter tronkdeure toegesluit doen aansoek om parool en somaar gou is hy daar uit.   Onskuldig en pligsgetrou godsman en gesinsman. Sy tronkdeure self gebou om die gespuis buite te hou.   Die ongeluk in agste laan op die hoek van dertiende straat het die lewenslustige jongman in die tronk van […]

FLORENCE NIGHTINGALE                                        Jullie Projek   1820 se koers, het jy op die aarde neergedaal met jou brandende vlam van hoop. Ek staan en huil, hier in die hospitaal eens trotse baken van die Oos Transvaal waar mens jóú in verbeelding kon hoor loop tussen gewondes, siekes, met die vlam van hoop.   Van jou het […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed