Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 1050)

BEPLANING ARMY STYLE In die beplanningskamer is die kaarte van die aanvals zone opgeplak rooi vir vyandelike magte van kubane en hulle meelopers met hulle lugsteun en Russiese adviseurs blou vir eie magte se veggroepe wat ontwerp is vir vuurkrag wat dit kan lewer die infanterie is n bataljon sterkte toegevoeg is n battery G5 […]

DRILS dash down crawl observe sights fire is die dril in my wanneer ek vuur trek is dit wat ek moet doen dink nie meer daaroor nie doen dit soos outemaat want dit is al hoe ek kan oorleef waneer ek vuur trek die buddy buddy system is deel van my sodat. ek sal oorleef […]

waar die son skaam haar maagdevlies in pienk oor horison kom skeur word daglig na roosrooi verkleur sprinkel sy traandruppels in diamant-reënboë oor tenger stingels van die grastapyt dan ontvou sag die mooiste deel van ‘n wonderskone splinternuwe dag © Anzé Bezuidenhout

… en ek onthou hoe jou hand geproe het vasgebind aan die hospitaalbed toe ek dit die laaste keer gesoen het toe ek jou vir die laaste keer vertel het hoe baie lief ek jou het. … en ek onthou hoe dit gevoel het die laaste keer toe jy my hand gedruk het toe jy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed